Radio KiepKiep

Radio Kiep Kiep speel "Outoppie" musiek, lekker "Oldies", Boeremusiek, Afrikaans wat lekker op die oor kom groei, en soms sommer net lekker jolige musiek om u dag korter en veel aangenamer te maak.